Welkom by ATKV-Hartenbos se nuwe webwerf!

Besoek ATKV-Hartenbos in 360 grade, uit die gemak van jou stoel.Lees meer

Honderde lekker dinge om te doen! ATKV-Hartenbos selfsorg-vakansieoord is ’n ware oase waar mens ure se pret en luilekker ontspanning kan geniet… Baljaar… geniet ... span uit...Lees meer

Vir ʼn voorsmakie van ATKV-Hartenbos, klik gerus hier! Lees meer

Hier is jou geleentheid om jou sê te sê. Stuur ʼn kakiebos as jy enige kritiek op die ATKV-Oorde, ons aktiwiteite, ons diens, ons doen en late het of skud sommer enige klippie uit jou skoen wat jou pla of seermaak. Stuur gerus ook ʼn sonneblom as jy enige komplimente het of iets positiefs van die ATKV-oorde, ons aktiwiteite of ons diens ervaar het.Lees meer

In die kultuur-hartland van Afrikaans ontdek jy die gou die Hartenbos-museum van die ATKV. Hierdie spogmuseum fokus op die Groot Trek en huisves ʼn verskeidenheid interessante dioramas en uitstalsale wat smaakvol georden is met aantreklike oudhede wat die lewensomstandighede van die Afrikaanssprekende van 1835 tot 1948 visueel laat leefLees meer

WordPress Themes
WordPress Themes